Check hom

Boutique Farm Festival, 25-27 Januarie! Check 22 bands teen slegs R375!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Maak reg vir een van die kiefste mini-festivals en probably die enigste een in Januarie in Gauteng met die lekkerste bands op die line-up! Ons probeer bietjie iets nuuts en sal dit moerse waardeer as julle saamspeel en ons help om local musiek bietjie te boost. Teen Januarie het fokken niemand gewoonlik zak nie en niemand wil dit waag om bands …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBoutique Farm Festival, 25-27 Januarie! Check 22 bands teen slegs R375!
Check hom

Tweefontein Melkery is nou ‘n tiener!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Oor die naweek van die 20ste tot 22ste Julie 2018, het Tweefontein Melkery hulle tiende verjaarsdag gevier saam met Klitsgras Drumming, Watkykjy en Tings an’ Times. Dit was ‘n heavy nostalgiese fees wat nie net die fisiese gebou en plek se bestaan gevier het nie maar, meer belangriker, die mense wat al ‘n dekade samesyn en goeie tye daar (en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesTweefontein Melkery is nou ‘n tiener!