Check hom

Melissa Marsala – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Melissa Marsala word volgende week 47 jaar oud en is een van daai aktrises wat ‘n moerse career agter die blad het, maar nie noodwendig in major rolle nie. Sy het rolle gehad in movies soos Mickey Blue Eyes en Bringing Out the Dead en once-off rolle in reekse soos Law & Order, Angel, The Sopranos, The King of Queens, …

Share dit faktap
griffinMelissa Marsala – Woensdag se warm bokkie