Check hom

Maak “Little Fires Everywhere” met Reese Witherspoon en Kerry Washington jou kykgenot vir die naweek!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Little Fires Everywhere is die pennevrug van Amerikaanse skrywer, Celeste Ng, wat met haar heel eerste boek in 2014, die Amazon Book Of The Year gewen het (Everything I Never Told You). Sy het so paar award-winning short stories ook neergepen maar gaar tweede vollengte novel en best seller, Little Fires Everywhere, het in 2017 verskyn en is in ‘n …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinMaak “Little Fires Everywhere” met Reese Witherspoon en Kerry Washington jou kykgenot vir die naweek!