Check hom

Raak spaced out op Medicine Boy

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

As jy dit nie reeds weet nie – Medicine Boy bly nou in Berlyn, Duitsland. *Huil so in my mou*.  Ek is bly ek het hulle at least een keer live gesien terwyl ek die kans gehad het. Dit gaan nie meer so maklik wees nie, skiem ek. I’ve said it before and I’ll say it again: hulle is fokken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRaak spaced out op Medicine Boy
Check hom

Medicine Boy is pretty much die regte local medisyne op vinyl

In Rolbees Reviews deur griffinRek jou bek

Medicine Boy – Kinda Like Electricity(2016) Vinyl release Ek review nie slaafs musiek soos dit nuut uitkom nie. Dit is altyd ‘n bonus maar dit gaan vir my meer oor die wyer musiekondervinding. Good music has no expiry date, anyway. Ek dink ek het ‘n track of twee van Medicine Boy se musiek op Youtube gecheck net toe dié offering …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMedicine Boy is pretty much die regte local medisyne op vinyl