Check hom

Worsie van Wyk se debuuttreffer ‘Kraal van Sweet’ is ‘n fokken vibe en ‘n half!

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

As jy ‘Nelspruit’ of ‘Mbombela’ in die Googlemasjien intik en die ‘news’ tab select, kry jy uitsluitlik resultate oor rugby. Hopelik sal mense met dieselfde search term oor so paar weke afkom op Worsie Van Wyk  se piele Afrikaanse musiek. Met die eerste oogopslag sou jy skiem dat hierdie ex-Pretorianer (nou groentjie laevelder), gaan rondtjommel op sy bokskitaar met ‘n …

Share dit faktap
griffinWorsie van Wyk se debuuttreffer ‘Kraal van Sweet’ is ‘n fokken vibe en ‘n half!