Check hom

Die Pan Perde en die 2021 Bull Run – dit was nou fokken dik pret!

In Snotstories, Travel deur griffin1 Eiertjies

Ons het julle reeds vanoggend vertel  van wat by die 2021 Weg Ry & Sleep Bull Run gebeur het, maar wil tog net ‘n spesiale post doen vir ons span stoetmerries wat by verre in die minderheid was in terme van deelnemers, maar ook by verre die coolste span was. Die girls het nogal die koppe laat draai. Myne veral …

Share dit faktap
griffinDie Pan Perde en die 2021 Bull Run – dit was nou fokken dik pret!
Check hom

Ontmoet Aurora van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

UPDATE: Schalk wat eergister ‘n donasie gemaak het, het dit sommer gister weer gedoen! Shot bra! Dan het Ingilozi Park ook gister R500 in die hoed gegooi, so check gerus hulle site uit. Ek skiem ons volgende naweek weg (na die Bull Run) gaan sommer daar gepleeg word met shooters en dier op vuur. Ons het ook ‘n anonieme filantroop …

Share dit faktap
griffinOntmoet Aurora van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!
Check hom

Ontmoet Wildfire van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!

In Snotstories deur griffin5 Eiertjies

Ons het julle so rukkie terug vertel van die groep fun girls wat ons in Oktober hierdie jaar gaan vergesel na die 10de jaarlikse Bull Run – ‘n race wat in middel van fokol iewers op die panne met baie stof plaasvind. Net om te recap – daar is hierdie 5 stuks merries wat ingeskryf vir die Bull Run en …

Share dit faktap
griffinOntmoet Wildfire van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!