Check hom

Thirsty – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Hierdie week nodge ons Thirsty, ‘n twaalf minute lange kortfilm wat actually iemand famous feature – Maya Rudolph wat ‘n muskiet is, of altans, as die stem van die muskiet feature. Die muskiet raak verlief op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinThirsty – kragtige kortes