Check hom

Max se begrafnis

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Saartjie Broeders en susters, vriende en familie, gesteweldes en gespoordes, geteerdes en geveerdes, en alle ander gevaartes. Ons is vandag hier byeen vir die teraardebestelling van ons geliefde Max. Maximouse Desimouse Meridimouse was ‘n goeie muis. ‘n Dapper muis. Voorwaar, voorwaar ek sê vir julle – ons kon kyk hoe stap hy deur die huis, en daar was niks …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeMax se begrafnis