Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Dink nie dit is die regte plek vir die sign nie!! James Lekker zef uit Benoni Morne Die pienk wa gespot by Clearwater mall, leaker woesrand Ryks By spar hierdie heerlike room gevulde koeken gesien. Klink soos iets uit n 70’s porno Rieks The Dark Knight in Taichung gekokkenol. Check die kamera en decal. Francois Een amazing plaat wat ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Dazzle Dancing – marabs moves uit die boonste rakke

In Fokken Zef Videos deur griffin1 Eiertjies

Jirre, die 80s was ‘n aaklige tydperk. In case jy dit geniet het, laat hierdie poes, Rick Dees en vriende dit vir jou spoil met sy “Dazzle Dancin’” Sulke aaklig. Hierdie post is 38 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,183,920 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDazzle Dancing – marabs moves uit die boonste rakke
Check hom

Steve Hofmeyr is heavy fokken ghetto

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Jirrrr, maats. Waar sal ons begin? Die gooses wat almal op die strand opgeline is (waarvan Steve sekerlik ‘n paar try broeknaai het), daai fokken lekker help-my-sterk-lyk skippie wat die marabs dra – dit tune “road safety” en is ingesteek by sy broek,  sy delectable nineties kraagkroon?  Die video is fokken besig. Wat sien jy alles raak? Hierdie post is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSteve Hofmeyr is heavy fokken ghetto