Hierdie tune bring hulde aan pure slapgatgeit en is vir mense wat fokol like om te werk nie – ronddwaal, wankel op pad huis toe en vrye tyd. Om net buite rond te hang en lank drankies te suip. ‘n Perfekte tune vir ‘n perfekte somersdag. Zef as fuck. Basic as fuck, maar ook gelukkig as fuck. Hoop jou dag …