Check hom

Etiket met griFfin (Vakansiemaniere wanneer jy dit die nodigste het)

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Voor jy kan sê “dooshaar”, is die Oktobervakansie oor en as jy weer kyk het jy Desember s’n ook misgedrink. As jy kophou en die volgende riglyne volg, behoort jy jou vakansie vir jouself en die mense om jou aangenaam te maak. Wat om te pak: 1. Pak so ekonomies as moontlik. Jy share gewoonlik ‘n kar met drie buddies. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEtiket met griFfin (Vakansiemaniere wanneer jy dit die nodigste het)