Check hom

Vat Vyf! Week 44 van 2018 – Malusi Gigaber se zaber

In Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

1) Almal ken daai ou grappie waar Sannie vir Jannie vra om haar op ‘n stink plekkie te soen en hy dan antwoord dat hy noddefok nou Witbank toe gaan ry nie. Wel, Greenpeace het hierdie week Jannie ondersteun deur bekend te maak dat die groter Mpumalanga provinsie bo-aan hul lys verskyn van plekke met die hoogste vlakke van lugbesoedeling …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 44 van 2018 – Malusi Gigaber se zaber