Check hom

Drogbeelde in die Jacob’s Ladder hospitaal – Deel I

In Snotstories deur griffin

So ruk gelede met 'n trip terug SA toe van Spuitieland land af het ek en al die tjommies oudergewoonte gekuier asof elke dag nuwejaar was. Nodeloos om te sê dat ons elke dag opgestaan het met konsentrasiekamp hangovers. Een particular Maandag na 'n naam weggooi session by Tings an Times het ek met die kakste hangover ooit wakker geword. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDrogbeelde in die Jacob’s Ladder hospitaal – Deel I