Check hom

Makro se kief caravanner camping chair!

In Spec-takel deur griffin8 Eiertjies

Karavaanmense was nog nooit juis 'n lekker spesie nie. Ons het dit nog altyd vermoed. Maybe verstaan ons hulle net nie lekker nie. Julle weet, dit moet 'n ander leefwyse wees. Om so in 'n beknopte spasie te slaap, eet, stort en kak. Die hele familie – ma, pa, ouma, boetie, sussie en klein buite-egtelike Servaas. Alles wat hulle saamkarring …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMakro se kief caravanner camping chair!