Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – Nag Van Die Lang Messe

In Bedonderde Donderdae deur griffin9 Eiertjies

Met al die langnaweke en suipsessies het ons Donderdae videos so bietjie kak gevreet. Vandag is ons weer terug met 'n kraakvars outjie en ons bespreek 'n aktuele saak: Hoe gaan dit regtig met Nelson Mandela? Dis asof die media net hulle headlines recycle elke keer as die ou hoes of poep en kersies aansteek buite sy huis in Houghton …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Nag Van Die Lang Messe