As jy ‘Nelspruit’ of ‘Mbombela’ in die Googlemasjien intik en die ‘news’ tab select, kry jy uitsluitlik resultate oor rugby. Hopelik sal mense met dieselfde search term oor so paar weke afkom op Worsie Van Wyk se piele Afrikaanse musiek. Met die eerste oogopslag sou jy skiem dat hierdie ex-Pretorianer (nou groentjie laevelder), gaan rondtjommel op sy bokskitaar met ‘n …