Check hom

M52 – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin1 Eiertjies

Die 52 in M52 staan vir die hoeveelheid weke in ‘n jaar en ek neem aan die M staan vir “movie”. M52 is ‘n 10-minute animation wat oor ‘n tydperk van ‘n jaar gemaak is as ‘n kreatiewe uitdaging. Die resultaat is ‘n verrassende en onverwagse sci-fi adventure wat afspeel in die distant future. Moerse befokte konsep! Checkityt!  M52 …

Share dit faktap
griffinM52 – kragtige kortes