Check hom

Lucy Kruger & The Lost Boys – Summer’s Not That Simple

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Wie het nie ‘n crush op Lucy Kruger nie? Behalwe vir haar looks, het haar stem ‘n onbeskryfbare en inherente misterie, wat mens stadig oorrompel, as jy na haar musiek luister. Ek het Medicine Boy se Kinda Like Electricity (2016) net ‘n paar maande terug review, en op daardie stadium het ek hulle nog nie eers live gesien nie. Ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesLucy Kruger & The Lost Boys – Summer’s Not That Simple