Check hom

Piele plate! Vinyl, musiekalbums en meer nou online beskikbaar op Zefshop!

In Kief musiek, Zefshop deur griffinRek jou bek

Zefshop het so rukkie gelede ietwat van ‘n face lift gekry. Jy kan nog steeds die Watkykjy skippies koop teen discounted 2009-tipe pryse, maar daar word nou ook bietjie meer fokus geplaas op cool retro items wat vir befokte en unieke presente maak, sommige van hulle skaars en baie van hulle eg Suid-Afrikaans! Van die items is ook collector’s items, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPiele plate! Vinyl, musiekalbums en meer nou online beskikbaar op Zefshop!