Goeie fok, maar die jaar is sommer vinnig in sy fuck you in, right?! Ons het noudiedag nog ge-fokken bitch en moan oor daardie eerste lockdown (dis al amper fokken twee jaar gelede) en hier sit ons nou met ons piele in ons hande aan die einde van 2021. Ek het geen idee hoe dit met die wêreld daarbuite gaan …