Check hom

Het jy jou kak by Oppikoppi verloor?

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Natuurlik het jy jou kak verloor, want dit was ‘n moerse lekker party. So lekker dat die organisers een van die prawns die Maandagmiddag in die stof aangetref het iewers in Mordor, lank nadat sommiges van weer aan die stuur van die land se ekonomie was. Die laitie het daar in die vuilte gesit en drink en wieg, plat op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHet jy jou kak by Oppikoppi verloor?