Check hom

Lost & Found – The End Of The Bar (official music video)

In Kief musiek deur griffin

Min of meer ‘n jaar gelede het Rolbees julle vertel van ‘n nuwe band, Lost & Found wat deur Jason Oosthuizen (Van Coke Kartel) en Glen Hodgson (The Parlotones) in die lewe geroep is. Die duo se eerste self-titled album is nou presies ‘n jaar oud en die ouens is besig om aan ‘n nuwe EP te werk vir 2017. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLost & Found – The End Of The Bar (official music video)
Check hom

Nuwe lekker local band – Lost & Found

In Kief musiek deur griffin

Lost and Found is ‘n splinternuwe two-piece band en bestaan uit Glen Hodgson (The Parlotones) en Jason Oosthuizen (Van Coke Kartel en The Black Cat Bones). Hulle het sopas hul debuutalbum record by Fred den Hartog se studio. Lekker by die see. Dis sulke lekker alternative country/punk vibes en definitief die moeite werd om uit te check. Die ouens het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNuwe lekker local band – Lost & Found