Check hom

Hier is al 2022 se publieke vakansiedae, asook die beste manier om jou leave in te sit soos ‘n champ en waar in SA om dit te geniet!

In Snotstories, Watkykjy Tips deur griffinRek jou bek

Fokkit, maats, ons is amper reeds aan die einde van eerste maand van 2022 en dit voel asdof krismis nog  verlede week was! Tyd vlieg as jy jou gat af werk! Dis nou die tyd om te skarrel om jou kak en admin uit te sort vir die res van die jaar en jy moet sommer nou al aan jou …

Share dit faktap
griffinHier is al 2022 se publieke vakansiedae, asook die beste manier om jou leave in te sit soos ‘n champ en waar in SA om dit te geniet!