Check hom

Hierdie week klap ons net local album reviews: Smoking Mojos, 3rd World Spectator en Set For The Sky

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

The Smoking Mojos – Voodoo Groove Hierdie klomp gerookte marabse het hulle debut album uitgebring so drie jaar of so gelede. Straight Outta Snor City. Met ‘n signature Voodoo Groove style. Sulke lekker vuil rou blues met ‘n seventies rock undertone – maar distinctively Suid-Afrikaans. Hulle maak tunes oor die Groot Trek, renosters (Umkhombe Ubhejane) en die Afrika somer (Summer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesHierdie week klap ons net local album reviews: Smoking Mojos, 3rd World Spectator en Set For The Sky