Check hom

LO! perform die hele album Vestigial, live in Tasmania

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Lo! is ‘n post-metal band van Australië. Hierdie is ‘n live performace van hulle hele 2017 album, Vestigal wat in die Odeon Teater in Tsamania verfilm is. Dit het nogal powerful grooves en die album voel nooit te intense of te stadig nie. Check hulle Facbeook page uit as jy wil. Die band tune: Our past forever clings, fresh paint …

Share dit faktap
griffinLO! perform die hele album Vestigial, live in Tasmania