Check hom

Ek het alles gesien by Synergy Live. Alles!

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Ek het nie geweet wat om te verwag van Synergy Live JHB se 2013 uitgawe nie. Die venue is omtrent ‘n week voor die tyd verander (dit sou eers op een of ander poloveld naby Lanseria gehou word, toe skuif hulle dit na Newtown in Johannesburg toe) en die internasionale acts was nie vir my baie bekend nie. Ek bedoel, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeEk het alles gesien by Synergy Live. Alles!