Hierdie is ‘n moerse surreal stop motion animasie. Die verhaal speel af in ‘n afgesonderde, vervalle hotel en volg die vermaaklikheidster Sophie (wat about net so fucked soos die hotel is) terwyl sy sukkel om haar plek in ‘n verwarrende wêreld te vind. Dit is totdat ‘n walrus een aand geheimsinnig in haar bad sy verskyning maak en sy ‘n …