Lindsey Vonn is die fokken baas van alpine downhille skiing. Sy het ook vir so twee laar lank vir Tiger Woods ge-date. In 2005 het sy die downhill at Val d’Isère gewen en haar prys was ‘n pregnant koei ter waarde van $5000. Die organizer was fokken annoyed want hulle het verwag dat sy die koei terug aan hulle sou …