Check hom

Lindsey Stirling – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Lindsey Stirling is ‘n Amerikaanse vioolspeler, composer, sangeres en danser met ‘n moerse fokken YouTube channel – sy sit met net onder die 12m subscribers. As kind het haar ouers nie genoeg zak gehad vir proper vioollesse nie, so die arme kind het op 5-jarige ouderdom 15-minute lesse gekry en kenners het gereken dat dit nie gaan werk nie, want …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLindsey Stirling – Woensdag se warm bokkie