Check hom

Lily Aldridge – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Lily Aldridge is nogal ‘n interessante goose, sover dit die fashion-wêreld betref. Haar pa, Alan Aldridge, was ‘n graphics designer en illustrator en was veral bekend vir sy psychedelic kunswerk wat hy vir boeke sowel as album covers van byvoorbeeld The Who en The Beatles geskets het. Die bra is verlede jaar oorlede maar word survive deur nie minder nie as agt …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLily Aldridge – Woensdag se warm bokkie