Check hom

#VuilbekVrydag. Lil Kleine & Ronnie Flex – Drank & Drugs

In Vuilbek Vrydag deur griffin1 Eiertjies

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Lil Kleine & Ronnie Flex. Hierdie twee Kaaskop-marabse het al op ‘n hele paar tunes saamgewerk en het moerse kak opgetel met die release van Drank & Drugs vir obvious redes. Nederlanders kan ook stokke in hulle holle kry soms. Lil’ Kleine se …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin#VuilbekVrydag. Lil Kleine & Ronnie Flex – Drank & Drugs
Check hom

Drank en Drugs – Lil Kleine & Ronnie Flex is fokken mal kaaskoppe.

In Fokken Zef Videos deur griffin1 Eiertjies

Jirre, ek fokken love die Kaaskoppe. Ons Nederlandse gebroeders kan darem maar vir jou kakzef wees as jy hulle tyd gee. Vat byvoorbeeld Lil Kleine & Ronnie Flex met hulle Dutch hip-hop. Jy beter die bass op 11 sit wanneer jy na hierdie twee videos luister. Die tweede video het bietjie meer klas maar die eerste kak, tuisgemaakte video kry …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDrank en Drugs – Lil Kleine & Ronnie Flex is fokken mal kaaskoppe.