Check hom

Honger vir damduik by Emmarentia!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Hierdie is ‘n Watkykjertjie bydrae deur Sober Sammie, Die Kultuurkat Sondag, 14 Augustus. Ons media passes is ingepak en ons is reg vir die jol. Ons vat die pad Joburg toe. Liefde by die dam is nou al ’n paar jaar aan die gang. Elke jaar kry Petoors se gunsteling radiostasie, Jakarandafm ‘n vet nice line up van die whose …

Share dit faktap
griffinHonger vir damduik by Emmarentia!
Check hom

Stick jou lam vir Liefde by die Dam! (score tickets!)

In Kompetisie, Watkykjy Gigs deur griffin

Konsert en kuier gaan hand aan hand, en handjies vashou is mos Liefde. Vanjaar vind die gewilde Liefde by die Dam op Sondag 5 Augustus plaas – weer by Emmarentia Dam, een van Suid-Afrika se mooiste konsert-tuine. Liefde By Die Dam, vernoem na Valiant Swart se bekende treffer met dieselfde naam, strewe daarna om as vertoonvenster vir die beste plaaslike talent …

Share dit faktap
griffinStick jou lam vir Liefde by die Dam! (score tickets!)