5 befokte crime & mystery thriller movies vir jou naweeklysie!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek het op 5 befokte mystery en crime thriller movies afgekom wat perfek oor die naweek ingedruk kan word so tussendeur die FRanse F1 Grand Prix wat vandag om 14:00 afskop met  practice 1 gevolg deur practice 2 om 17:00 (ook vandag). Qualifying vind more plaas om 16:00 en uiteindelik gebeur die race self Sondag om drie-uur die middag. Die …

Share dit faktap
griffin5 befokte crime & mystery thriller movies vir jou naweeklysie!
Check hom

Watkykjy se F1 voorspellings vir die 2022 seisoen!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Verlede jaar se F1 wêreldkampioen, Max Verstappen trek hierdie jaar ‘n nommer 1 truitjie aan en hang die nommer 33 vir eers in die kas. Al die Formule 1 renjaers vir 2022 het hulle nuwe karre lekker ingery by Bahrain se pre-season tests en dinge lyk lekker. Almal behalwe  Vettel. Hy het eers gou so bietjie covid. Nico Hulkenberg hou …

Share dit faktap
griffinWatkykjy se F1 voorspellings vir die 2022 seisoen!