Check hom

PK van die maand. November 2016 – Profeet Lethebo Rabalago

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. Wie is die sesde ontvanger van hierdie gesogte toekenning? Wel, kom ons begin deur …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbePK van die maand. November 2016 – Profeet Lethebo Rabalago