As eenjarige baba het Leonor Varela se familie met haar uit Chile na Costa Rica gevlug om die diktatorskap en 1973 militêre coup d’état van Augusto Pinochet te ontvlug. Gevolglik het die familie rondgetrek van Duitsland na Amerika en Frankryk waar Leonor studeer het. In die 90s het sy in Chilean, Franse en ander Europese programme en films verskyn. Haar …