Check hom

Die battle van die deodorants

In Fokken Zef Videos deur griffin10 Eiertjies

Daar was blykbaar een of ander Axe TV ad wat deur ASA (die Anal Stuck-up Authority) ge-ban is. In die ad blimsem ‘n klomp naaibare meisies met vlerkies van die wolke af aarde toe omdat hulle ‘n bra ruik wat Axe onder sy armpits gespuit het. Ek het dit self nie gesien tot die Youtube clip daarvan vir my gestuur …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie battle van die deodorants