Check hom

Soek jy nog ‘n bargain van ‘n laptop?

In Uncategorized deur griffinRek jou bek

Ons het verlede week so paar Lenovo T420 refurbished laptops in stock gesit op Zefshop en daar is twee van daai outjies nog oor as jy soek. Hierdie week het ons sy boetie, die Lenovo T440s in stock gesit en ons het net twee van hulle beskikbaar teen R4500 elk! Refurbished Lenovo Thinkpad T440s laptop met Window 10 Pro – …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSoek jy nog ‘n bargain van ‘n laptop?