Check hom

Leighton Meester – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jy ken Leighton Meester heel moontlik van haar rol as die devious socialite bitch Blair Waldorf van Gossip Girl. Jy kan haar ook in kakbaie rolle check, onder andere in Entourage en House. Leighton is in fokken interessante omstandighede gebore – haar ma is tjoekie te gestuur omdat sy deurmekaar was met ‘n drug ring wat marijuana van Jamaica na die …

Share dit faktap
griffinLeighton Meester – Woensdag se warm bokkie