Check hom

Die ANC se baadjies is kak. Try hierie opposition range.

In Spec-takel deur griffin

Ek weet nie wie die ANC se duur 90’s acid raver kotsgeel leathers sal wil dra nie, maar daar is ‘n cooler klerereeks opgedroom vir die opposition party. Antie Zille en die DA, kom check hieso. As julle hierie kak maak, sal ek dit koop. Ek belowe. Moet dit net nie so duur maak soos oom Zuma se kanarie range …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie ANC se baadjies is kak. Try hierie opposition range.