Ons het so 2 maande terug ‘n post gehad oor befokte Duitse punk waarop ons afgekom het. Iemand het toe op die Watkykjy FB page gaan tune “Wat van ‘n beitjie Afrikaanse punk!” en toe ‘n link ook gepost. Daai iemand is toevallig toe self ook in die band, so kom ons gee hulle bietjie airtime. Hulle bio tune “Raymand, …
Share dit faktap