Check hom

Soek jy ‘n bargain van ‘n laptop?

In Zefshop deur griffin2 Eiertjies

Zefshop het so ietwat van ‘n revamp gekry nadat ons dit in die son, wind en weer gelos het soos ‘n rooikopsttiefkind vir die afgelope paar jaar. Ons moet nou ook bietjie skoonmaak, so die stock wat oor is en op die oomblik plek opneem en in al die laaie en kaste lê, se pryse is gedrop na 2009 tipe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSoek jy ‘n bargain van ‘n laptop?