Check hom

Valiant Swart se show en auction word vanaand 18:30 verniet ge-live stream. Gooi nou ‘n reminder!

In Movies en TV, Snotstories deur griffinRek jou bek

Ons het julle sowat twee weke gelede vertel van Valiant Swart wat ‘n konsert en veiling hou ten bate van moerse duur mikrochirurgie wat sy vrou, Lanelle in Engeland moet ondergaan. Tickets na hierdie show by die Blue Crane Restaurant in Pretoria het binne ‘n uur uitverkoop, so as jy lucky genoeg was om tickets te kon kry, sien ons …

Share dit faktap
griffinValiant Swart se show en auction word vanaand 18:30 verniet ge-live stream. Gooi nou ‘n reminder!