Check hom

Landgraves – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Wat van ‘n lekker horror wat ‘n sitkomepisode se lngte is? ‘n Jong joernalis gaan diep in ‘ nwoud in om ‘n interview te doen met die heavy metal duo, Landgraves, wat die eerste keer weer ‘n album opneem sedert daar tronkstraf uitgedien moes word vir ‘n moord. Die joernalis se nuuskierigheid dryf hom om die band al dieper in …

Share dit faktap
griffinLandgraves – kragtige kortes