Check hom

Hoekom teenage seuns sulke bliksems is

In Snotstories deur griffin3 Eiertjies

Die kak begin as die outjies se balls drop. Dan reken meneertjie dis tyd om sommer houding en ooglede ook te begin drop. Testosteroon replace bloed en die bliksem raak lekker nukkerig. Takes one to know one… Probleem 1: Meisies – Laaities op skool check vir die eerste keer dat hulle van chicks smaak. Probleem is, Ma en Pa en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoekom teenage seuns sulke bliksems is