Check hom

Lyzard Kings, Lacuna Coil hotness en daai meisie, Bieber.

In Rolbees Reviews deur griffin

Dagsê, Belieber kindertjies! Julle is spesiaal, hoor. Griffin het ‘n Justin Bieber geskenkie by my ‘to review’ lysie ingeslip. Foktog! Maar vandag is ek reg. Anxiety pilletjies vanoggend gedrink. Meditasie gedoen. Ek is positief en een met die fokken universe. Lyzyrd Kyngs CD uit my private stash om te help met die lastige earworm flashbacks. En heel laaste ‘n kykie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLyzard Kings, Lacuna Coil hotness en daai meisie, Bieber.