Check hom

Lacey Chabert – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Lacey Chabert is die queen van made for TV movies en het haar deurbraak gemaak met ‘n TV advertensie vir stroop. Dit maak sin, want sy lyk fokken lekker. Haar groot move na TV-reekse was met Party of Five en haar her big-screen debut was ‘n rol in die movie, Lost in Space in 1998. Sy was die oorspronklike stem …

Share dit faktap
griffinLacey Chabert – Woensdag se warm bokkie