Check hom

Ninjas is die shit!

In Sport deur Kaptein Kortbroek

Paspoort gestamp, donner ons een Saterdagaand Tjoerras toe om die Black Cat Bones te gaan check. Ons bra, Bheki, het so week of wat gelede by ‘n Wolmer party vir die eerste keer in sy lewe die Bones live gesien en soos dit nou maar die geval met meeste Bones virgins is, is eenkeer nooit genoeg nie. Hy het iewers …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekNinjas is die shit!