Check hom

Local is lekker as jy piele plate jol!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Is julle kwarantynbrandewyn al op? Die hoeveelste dag is dit nou al? Ek weet nie eens meer nie, maar hierdie rolballie mis sy werknemers. Ja, ons white privilege liksense is nou lekker opgeskort, né? Ek waardeer al die mense wat my lewe normaalweg makliker maak soos nog nooit te vore nie. Ek weet ook meeste van julle Watkykertjies sal die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesLocal is lekker as jy piele plate jol!
Check hom

Ons chat met LA Cobra wat vir Judas Priest open volgende maand!

In Watkykjy Interviews deur Rolbees1 Eiertjies

Dis amper tyd vir Judas Priest Live in Mzansi volgende maand so ek het gedink om bietjie weer met LA Cobra kontak te maak. Die zeffers is een van die SA bands wat open vir hulle (saam met Deadline). Hulle is nogal besig deesdae. Goeie fok! Howzit Don Cobra! Long time no see my headbanging broer! Nog laas met die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesOns chat met LA Cobra wat vir Judas Priest open volgende maand!
Check hom

Gimmicks, kobras, katte en so bietjie murg in die pype by Railways Cafe

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

(fotos deur Marina Mare) Just to set the tone, hier is ‘n mock interview wat Noel Redding en Mitch Mitchell met Jimi Hendrix gevoer het back in the day. Noel se laaste vraag was: “So Jimi how much do you rely on gimmicks?” en sy antwoord was: “Gimmicks, there we go again, gimmicks, man I’m tired of people saying we …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesGimmicks, kobras, katte en so bietjie murg in die pype by Railways Cafe
Check hom

L.A. Cobra is Suid-Afrika se eie pielrukrockmusiek

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

L.A. Cobra – Shotgun Slinger Hair metal (of sleaze rock soos meeste mense dit ken) is een van my guilty pleasures. Om eerlik te wees, dis in my zef bloed en ek smaak dit al hoe meer so met die ouderdom saam. Ek luister nog gereeld L.A. Guns, W.A.S.P, Warrant, Ratt, Poison en Def Leppard se early stuff en al …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesL.A. Cobra is Suid-Afrika se eie pielrukrockmusiek