Check hom

Kraagkroon Kronikels, Episode II

In Snotstories deur griffin

(deur Nak, Iceman en Attie) Poen sit voet in die hoek, Robbie Klay se treffer “Hemelse meisie” weergalm deur die paneelwa en hy laat sy vingers deur sy kraagkroon gly.”Dis befok om ek te wees,” grinnik hy vir homself. Volgende stop, Danville, om sy assosiaat Dolf op te tel. Poen en Dolf het mekaar by Topaz ontmoet toe Poen een …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKraagkroon Kronikels, Episode II