Check hom

Die Tannie Met die Rooi Kombi (‘n kortverhaal)

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae12 Eiertjies

'n Kortverhaal deur Quentin Rood. Susan was moerig. Sy gooi haar skooltas sommer voor haar kamerdeur en storm reguit badkamer toe. Na ʼn vinnige inspeksie en regmaak, stap sy met ʼn sug by die badkamer uit. Sy het dit gehaat wanneer dit gebeur. “Wat maak jy?” sê iemand skielik hier langs haar. Sy skrik haar gat af, maar toe sy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeDie Tannie Met die Rooi Kombi (‘n kortverhaal)